Met skok en afgryse het ons vroeƫr hierdie week van die AWB-leier, mnr. Eugene Terre'Blanche, se wrede afsterwe gehoor.
Bloemfonteiners en Vrystaters van omliggende dorpe word genooi om 'n roudiens vir mnr. Terre'Blanche Sondag om 15:00 by te woon in die Dankbaar CVO-skoolsaal.
Thursday, April 8, 2010
Subscribe to:
Posts (Atom)